Mulligan
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 7 Aug 2025 tot 12 Des 2025.
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1008 Voorhoutjie Close, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7353, Wes-Kaap
-
Vanaf
R5 446R3 631 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Mulligan is in die Langebaan Country Estate geleë en dis 'n lieflike dubbelverdiepinghuis met 4 slaapkamers. Langebaan Country Estate is die perfekte vakansiebestemming met 'n kombinasie van pret op die strand, watersport, visvang en gholf. Gaste het toegang tot die buiteklub, gemeenskaplike swembad en oefenbof. Gaste kan gholf speel teen 'n onderhandelde afslagtarief.
Mulligan bied slaapplek vir tot 10 mense en dit word as 'n selfsorg-eenheid bespreek. Die kombuis is toegerus met al die nodige geriewe, insluitend 'n skottelgoedwasser. Die sitkamer het gerieflike meubels en 'n platskerm-TV met DStv (hotelpakket). Die kamers en badkamers is ingerig met gehalte-linne en handdoeke. Ongelukkig laat ons nie troeteldiere in die eenhede toe nie.
Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers beskik elkeen oor 'n koningingrootte-bed en deel 'n aparte badkamer. Die vierde slaapkamer beskik oor 4 enkelbeddens wat 4 jongelinge of gewillige volwassenes kan akkommodeer. Dit het ook 'n en suite-badkamer. Die leefarea en aparte braaikamer is op die grondvloer. Die slaapkamers is op die eerste vloer en hulle is gerieflik ontwerp. Die swembad is gemeenskaplik.
Langebaan Country Estate is 'n veilige ontwikkeling waar springbokke, duikers en steenbokke vrylik rondloop. Dis die perfekte plek vir veilige en rustige verblyf. Die gholfbaan het 'n uitstekende Gary Player-ontwerp en dis halfpad tussen Langebaan en Club Mykonos geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Stapelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 63
Resensies 345
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 1008 Voorhoutjie Close, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7353, Wes-Kaap
- Gaste dink Mulligan het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1008 Voorhoutjie Close, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7353, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang