Murasie Guest Farm
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R714, Murasie Guest Farm, Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Murasie Gasteplaas bied gemaklike verblyf op 'n 320-hektaar werkende plaas op die heuwels, net buite Bethlehem. Dit is 'n goeie keuse vir vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike oornagplek tydens hul reis.
Die verblyf bestaan uit 3 gesinskamers en een dubbelkamer, almal met privaat ingange en en suite-badkamers. Daarbenewens beskik elke eenheid oor gemaklike beddens, kwaliteit linne en handdoeke, 'n slim-TV met stroomkanale, 'n sitarea en 'n tee- en koffieskinkbord. Daar is areas in die tuin waar 'n mens net kan sit en lees, sowel as 'n speelplek vir die kinders. Die plaas het ook 'n kapel en geleentheidsaal wat dit ideaal maak vir troues of gesinsbyeenkomste.
Hier kan gaste die eensaamheid geniet om deur die natuur omring te wees. Gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkering is beskikbaar. Hierdie eiendom is ongeveer 20 km buite Bethlehem en bied toegang tot geriewe soos winkels en restaurante. Die gewilde Golden Gate Highlands Nasionale Park is ongeveer 71 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Jaun & Belinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- R714, Murasie Guest Farm, Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Gaste dink Murasie Guest Farm het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R714, Murasie Guest Farm, Bethlehem, 9701, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang