MuZeeAno
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 355 B Pine Avenue, Ferndale, Johannesburg, 2194, Gauteng
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
MuZeeAno bied lieflike selfsorgkothuise op die eienaar se eiendom in Ferndale, Johannesburg. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan geniet en verken.
Gaste het 'n keuse tussen 3 kothuise, elk met hul eie privaat ingang en en suite-badkamer. Daarbenewens beskik elke eenheid oor 'n gemaklike bed, kwaliteit linne en badhanddoeke, 'n toegeruste kombuisie en 'n knus leefarea met sitplek en 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Elke eenheid spog met 'n onderdak patio en braaigeriewe. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Lanseria Internasionale Lughawe ongeveer 22.8 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 355 B Pine Avenue, Ferndale, Johannesburg, 2194, Gauteng
- Kapasiteit: 6 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 355 B Pine Avenue, Ferndale, Johannesburg, 2194, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang