Successfully reported
+13

Mya

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 200 Main Road, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 430 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mya is 'n lieflike selfsorghuis in L'Agulhas, 'n entjie vanaf L'Agulhas-getypoel en Kaap Agulhas-vuurtoring, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n gesinsvakansie langs die kus.

Dié eiendom bied slaapplek aan tot 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die huis beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n tweeplaatgasstoof, lugbraaier, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas insluit. Die sitkamer en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir gaste se vermaak is 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar, met rugsteunkrag in geval van kragonderbrekings.

Die leefarea maak oop op 'n patio met buitesitplek en 'n ingeboude braai. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en sal naby geriefswinkels geleë wees.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 30

Resensies 40

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 200 Main Road, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mya het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 430
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 430
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 430
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 200 Main Road, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfee652b4b76be0de0d53129eee8493f3bac80b63385871c6b36dd0e2bae72ab66110b9523d98115440bc65602f9bc14cb99d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 430 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 200 Main Road L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.8270044 20.0104629
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang