Successfully reported
+13

Mya

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 200 Main Road, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 430 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mya is 'n lieflike selfsorghuis in L'Agulhas, 'n entjie vanaf die L'Agulhas-getypoel en Kaap Agulhas-vuurtoring, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n gesinsvakansie langs die kus.

Dié verblyf bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die huis beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, lugbraaier, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas toegerus is. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Daar is ook 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar, met rugsteunkrag in geval van kragonderbrekings.

Die leefarea lei na 'n stoep met buitesitplek en 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en die verblyf is naby geriefswinkels.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 30

Resensies 40

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 200 Main Road, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mya het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 430
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 430
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 430
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 200 Main Road, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfee652b4b76be0de0d53129eee8493f3bac80b63385871c6b36dd0e2bae72ab66110b9523d98115440bc65602f9bc14cb99d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 430 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 200 Main Road L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.8270044 20.0104629
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang