Mykonos Vacation Life
Kry 30% af. Geldig vir verblyf vanaf 9 Jan 2026 tot 15 Jan 2026.
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mykonos Access Road, Unit 6 Acropolis, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 500R1 750 per nag (plek vir 5) -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Mykonos Vacation Life is 'n selfsorgvakansiewoonstel in die gesogte Club Mykonos in Langebaan, Wes-Kaap. Hierdie eenheid is 'n uitstekende keuse vir vriende en familie wat op soek is na gerieflike verblyf om hul seevakansie te geniet.
Dié woonstel op die grondvloer het slaapplek vir tot 4 volwassenes of 2 volwassenes en 1 kind in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea is ingerig met 'n dubbelbed, 'n kinderslaapbank vir 1 kind en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die kamer maak oop op 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en uitsigte oor die see. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot gemeenskaplike swembaddens, direkte toegang tot die strand, gemeenskaplike braaigeriewe, verskeie restaurante op die perseel, 'n spa en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie oord is ook naby die plaaslike geriewe in Langebaan soos winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ankia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Mykonos Access Road, Unit 6 Acropolis, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Mykonos Vacation Life het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mykonos Access Road, Unit 6 Acropolis, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang