Mystical Serenity
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Amanda Street, Amanda Glen, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mystical Serenity is 'n ontspannende en gerieflike selfsorgwoonstel in Durbanville, 'n dorp in die Wes-Kaap. Dit is die ideale toevlugsoord vir 'n paartjie, sakereisiger of solo-verkenner.
Die woonstel het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort.
Vir ontspanning en vermaak is daar 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV met Netflix. Gaste sal ook toegang hê tot gratis WiFi en 'n toegewyde werkspasie. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, induksie-oond, ketel, broodrooster, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Mystical Serenity is gerieflik geleë naby Gene Louw en Hoërskool Stellenberg, asook winkelsentrums soos Eversdal, Glengarry, Tygervalley en CapeGate. Dit is ook naby die Durbanville-wynplase, insluitend D'Aria en Klein Roosboom, en net 18 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Toprestaurante in Durbanville, asook CapeGate en Durbanville Mediclinic, is ook binne maklike bereik. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Elzet Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 5 Amanda Street, Amanda Glen, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Mystical Serenity het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Amanda Street, Amanda Glen, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang