Successfully reported
+53

Mzila Forest Creek

Wildsplaas
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Boschfontein Farm, Maanhaarrand, Magaliesburg, 3004, Noordwes
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mzila Forest Creek is 'n pragtige wildsplaas in die hartjie van die natuur sowat 22 km vanaf Magaliesburg. Die wildsplaas bied 'n unieke kombinasie van interaksies met wilde diere en gerieflike verblyfopsies.

Verblyf word in die Sable House Zebra Cottage en Nyala Cottage gebied. Elkeen het gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort of 'n bad.

Dit is ideaal vir natuurliefhebbers, 'n gesin wat wil wegbreek of 'n groep vriende wat op soek is na avontuur.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wildritte

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Shontel B
Gesin met klein kinders
5.0
Mzila is a little gem tucked at the foothills of the mountains. Stunning! Mzila was lovely. We really had a great breakaway and enjoyed...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Karabo L
Gesin met tieners
5.0
An amazing retreat for those looking to escape the concrete jungle. Our stay was short and sweet. We enjoyed the hiking trail. The main...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Rita V
4.8
Peaceful and comfortable. We were looking for a quiet breakaway out of the city. It had been a rough year for all of us. We found exact...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Miemie L
Saam met lewensmaat
4.6
Baie oulik, rustig en stil natuurskoon. Baie rustig en oulik.
Sep 2025
Chris V
Saam met lewensmaat
4.6
Relaxing, comfortable and peaceful. We had an absolutely wonderful stay in the beautiful and well equipped farmhouse. The staff was ver...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hlengiwe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Boschfontein Farm, Maanhaarrand, Magaliesburg, 3004, Noordwes
  • Gaste dink Mzila Forest Creek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Boschfontein Farm, Maanhaarrand, Magaliesburg, 3004, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d3cebdb81e5b3ea9320638d7ce8233275e6856ff24c7668d0fd74c9f1e7e2587055e966a6e7401d0ff69cd4f33f85988697?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Boschfontein Farm Maanhaarrand 3004 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 12:00 -25.874108046043 27.451505374295
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang