Successfully reported

Na Genoeg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.1
Ronel G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Prentjie mooi uitsig. Gerieflike ligging in Paternoster. Rustig en lekker gebly in Na Genoeg. 'n Mooi eenheid reg op die strand, net wat ons nodig gehad het vir 'n kort wegbreek. Sal definitief weer wil teruggaan. Netjies en gerieflik, die uitblok gordyne was net die beste vir tieners wat wil laat slaap. Die mooiste uitsig van die 'Kom' en heel privaat op die punt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmari W
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2025

Heerlik gekuier en goed uitgerus. Die huis is perfek geleë om na al die bedrywighede op die strand te kyk. Daar was hier en daar dingetjies in die huis wat aandag kort, maar vir 'n naweekkuier kon ons rondom dit werk.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Beautiful view and within walking distance to most restaurants. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hein V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jul 2025

Baie lekker sentraal. Ons het baie lekker gebly saam met vriende van Australië. Genoeg geriewe en die kaggelvuur was 'n wenner. Net een negatiewe gevolg van die kaggelvuur is die huis wat soos strooi ruik, maar nie die einde van die wêreld nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Roleen M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Feb 2025

Ek sal graag na Genoeg aanbeveel. Die verblyf was baie lekker en goed geleë. Wil net voorstel maak dat daar na die hoofslaapkamer se en-suite badkamer gekyk word. Die stort was nie baie skoon nie, met baie muf en aansaksel aan die mure.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lezandi E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Ons het baie lekker gebly, lekker cozy. Fantastiese huisie op die see, ideale plekkie vir 'n vinnige wegbreek, alles is net perfek in die huis! Eienaars kan dalk net 'n lig buite by 1ste hekkie sit, dis baie donker in die aand daar en dit maak dit maklik vir iemand om jou te oorval en beroof.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Franco B
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Jan 2024

Goeie ervaring, maar ongelukkig te naby aan die plaaslike gemeenskap. Dit was 'n goeie ervaring tenspyte van die plaaslike inwoners wat keer op keer probeer kreef smous het en hard musiek op die trappe langs die huis gespeel het. Die bure was bedagsaam en die wag by die hek was vriendelik. Die huis is nie baie groot nie, maar daar is 'n klomp stelsels in plek gesit om diefstal te verhoed.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Linda P
Kort verblyf
4.8
Des 2023

Excellent location provided quick access to the beach, restaurants and town. A wonderful time was had by us all. It was very relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Eduan S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2023

Baie lekker en gesellig. Baie lekker huis baie naby aan die see. Ons het dit baie geniet en sal definitief weer die plek besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anel M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Apr 2023

Heerlike kuierhuis. Baie lekker gebly en gekuier, die huis was net verskriklik vuil. Melkbeker nog met melk binne kas gekry.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 1905

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 3 920
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 920
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 920
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Die Kom, Seeduiker Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaCwSpdwbJdbUVrGJ98jvNv2XOpnktVbUcbFEmbiT0ITxgNVbAP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 920 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 28 Die Kom Seeduiker Street 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.808720530201 17.888474017382
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang