Na Genoeg
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Die Kom, Seeduiker Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R3 920 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Na Genoeg is 'n keurige strandhuis met asemrowende uitsigte, geleë op die strand in Paternoster, aan die Weskus. Neem asseblief kennis dat dit 'n openbare strand is wat gedurende die vakansie baie besig en raserig kan raak.
Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en bied gerieflike slaapplek vir tot 6 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, terwyl die gedeelde badkamer 'n stort, wasbak en toilet het.
Na Genoeg beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer spog met 'n binnebraaigeriewe. Ander geriewe sluit 'n TV met die DStv Stay-pakket en 'n iPod-koppelstasie in. WiFi-verbinding is by die perseel beskikbaar.
Buite is daar 'n patio met asemrowende uitsigte asook 'n braaigeriewe. Gaste het ook toegang tot parkeerplek van die straat af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 1903
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 28 Die Kom, Seeduiker Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Na Genoeg het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Die Kom, Seeduiker Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang