Successfully reported
+31

Naauwpoort View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Land Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Naauwpoort View is 'n lieflike selfsorg-eenheid met sy eie ingang op die eienaar se eiendom wat teen die berge in Clarens geleë is. Dit kan 'n goeie opsie wees vir óf 'n paartjie óf 'n klein gesin wat die gewoel van die stad wil ontsnap.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die knus leefarea beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n lugbraaier, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n etenstafel en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Hierdie spasie het ook 'n dubbelbed en die eenheid bied komplimentêre WiFi.

Buite is daar 'n patio met gemaklike sitplek asook 'n tuin met braaigeriewe wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie in die aand. Ontbyt is by die prys ingesluit. Hierdie eiendom word gerugsteun deur sonpanele tydens beurtkrag.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Johann D
Gesin met klein kinders
5.0
Baie goeie waarde vir geld, en stil gedeelte. Eenheid is deel van 'n huis, maar is baie stil en goed toegerus wat mens alles nodig het. Eenheid is in ...
Sien meer
Apr 2024
Natasha J
5.0
Naauwpoort View will be seeing us again! I would like to thank the hosts, they were the perfect hosts. The accommodation was more than ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Chantele J
Saam met vriende
5.0
Relaxed, tranquil, cozy, attentive hospitality. Nestled amidst the breathtaking landscapes of Clarens, Free State, lies a hidden gem of...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Hendrik D
4.8
Gasvryheid. Baie lekker, dankie vir die gasvryheid.
Nov 2024
Hein S
Gesin met klein kinders
4.8
It's was great! I absolutely loved my stay, we spent 2 nights. My only regret is that we could not have stayed longer. I will surely b...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 153

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 16 Land Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Naauwpoort View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Land Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54dce5ee97fba58b72973f584edf34aac0e93c1cf961593eb7322a3b692e34f11021fb7a4d258b01900f96e074048b595181?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 16 Land Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.504581329376 28.418259152175
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang