Successfully reported

Naboomfontein Guest House

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.1
Marianka B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Ongelooflike kuier op die plaas. Carmen is die beste gasvrou wat ek nog ontmoet het. Sy het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel en sy maak die lekkerste kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Landi V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

'n Warm, gesellige, en veilige plekkie. Ons het so lekker gebly. Het so tuis gevoel, Carmen het ons soos familie laat voel. Ons was vir die Bokkie week daar, Carmen het spesiaal 'n menu opgestel en uit haar pad gegaan om aandetes vir ons aan te bied. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rika E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2020

Rustige atmosfeer Basiese, skoon, netjiese akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willie O
1 nag Gesin met tieners
1.4
Okt 2020

Bad experience. Geen elektrisiteit, eetgerei, handdoeke, beddegoed of kussings nie. Ons het 21:00 dieselfde aand die perseel verlaat.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Okt 2019

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Maryke B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2018

Vriendelike ontvangs, rustige omgewing. Baie oulike plekkies, lekker ingerig. Daar kort dalk net 'n rakkie of 2 om jou klere op te pak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2017

Baie aangenaam. Sal dit aanbeveel as jy wil ontspan in die bosveld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carmen
Naboomfontein Guest House
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Geseënde Kersfees en voorspoed vir 2018.

Roland V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2017

Heerlike rustige ontspannende naweek met vriendelike hulpvaardige eienaars. Rustig ontspannend en puik waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carmen
Naboomfontein Guest House
Mnr Roland, Baie dankie vir u terugvoering en eerlikheid.Ek is bly jy is tevrede.Mag ons weer sulke eerlike opregte mense huisves soos u. Groete, Bertus

Duif L
1 nag Saam met vriende
4.4
Apr 2017

Baie vriendelike en gasvrye eienaars, wat geen moeite ontsien het om in enige behoefte te voorsien nie. Ons het in die aand gearriveer. Die eienaars het in 'n japtrap vir ons heerlike eetgoedjies gemaak aangesien die naaste winkels ver is. Die huisies is pragtig en skoon met heerlike groot storte (2 kamers met 2 beddens elk). Die yskas het melk en koue fonteinwater in gehad. Elke huisie het 'n groot stoep met kuierplek en 'n braai. Lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jan M
1 nag Saam met lewensmaat
1.4
Jul 2017

Glad nie wat mens verwag vir die prys nie. Wooneenhede kort kaste of rakke in slaapkamers. Geen seephouers of stortrakke nie. Etes nie beskikbaar soos op webtuiste nie. Vooraansig van eenhede kyk op plaas stoorplekke vol pyp, bourommel en ander toerusting. Glad nie goed vir die oog nie. Moes eintlik vir julle foto's van die werklike toestand vand die uitsig geneem het.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Carmen
Naboomfontein Guest House
Goeie more Jan, Dankie vir jou terugvoer, ons waardeur dit en is altyd oop vir voorstelle. Ek sou julle enige tyd na ander eenhede toe geskuif het as julle julle ontevredenheid onder my aandag gebring het. Ek vra omverskoning vir julle ervaring hier by ons. Ek het etes aangebied maar ons het nie 'n spesifieke spyskaart nie, maar is altyd bereid om enige disse voor te berei. Weereens vra ek omverskoning vir enige ongerief. Groete Carmen

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Carmen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 790 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Naboomfontein, 25km van Naboom na Potties op R101 pad, Mokopane, 0600, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3ZTU3ZWJmLTk3MGMtNGIwZS1hYWE3LThlODE1YjEzYWM2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 Plaas Naboomfontein 25km van Naboom na Potties op R101 pad 0600 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.353657425709 28.845317609787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang