Successfully reported
+28

Nacht Wacht Self catering

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nacht Wacht Farm, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Nacht Wacht Self-Catering Cottage is 8 km vanaf Bredasdorp in die Overberg-streek van die Wes-Kaap geleë, naby die bekende dorpie Waenhuiskrans en net 25 km vanaf die mees suidelike punt van Afrika.

Verblyf beskik oor 2 selfsorg-eenhede. Elke eenheid beskik oor 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, beddegoed en handdoeke word voorsien. Elke eenheid het 1 badkamer wat toegerus is met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, 'n vrieskas, 'n tweeplaatstoof, 'n oond en 'n mikrogolfoond. Die sitkamer bied gemaklike rusbanke en 'n TV met die volledige DStv-pakket.

Gaste het toegang tot 'n binnebraai-area. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Die eenheid is 15 km vanaf die ou vissersdorpie Arniston, waar jy 'n lieflike gemeenskap van vissers en hul lieflike rotsstrande kan sien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Lynette L
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspanne, afskakel naweek. Heerlik gebly. Karen is 'n vriendelike gasvrou.
Jul 2025
Heloise G
Gesin met tieners
5.0
Pragtige plek! Ons het heerlik gekuier, alles wat ons nodig gehad het, was daar. Pragtige, stil en rustige plek.
Jun 2024
Jolene R
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik. Ons het baie lekker gebly en ons was mooi na gekyk. Die huisie het alles wat mens nodig het en ek sal hulle definitief aanbeveel.
Jan 2024
Werner D
4.6
Baie mooi en rustige plekkie. Baie lekker gebly, lekker rustige atmosfeer. Ek kan dit sterk aanbeveel en sal beslis weer gaan.
Jul 2025
Lee-ann M
5.0
Extremely pleasant. It is a lovely working farm and the accommodation was lovely and welcoming. I will definitely be going back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Nacht Wacht Farm, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nacht Wacht Self catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nacht Wacht Farm, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37fdb0caadfa4a5a7e10537d5ef2cff3bf1ef67849da8d2d44c0b159905cd82ec9e1098f6696aa9205e8c91e07024e02b743?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Nacht Wacht Farm Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.578351727985 20.111594796181
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang