Nadine's Cabin 1 Faithful
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38 Formosa Street, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Nadine's Cabin 1 Faithful bied rustige verblyf in Storms River Village, wat dit die ideale basis maak om hierdie deel van die Tuinroete te verken.
Dié hut het slaapplek vir 3 volwassenes en beskik oor 'n oopplan-leefarea met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die volledig toegeruste kombuisie sluit basiese toebehore soos 'n yskas, mikrogolf, klein tweeplaatstoof, ketel en broodrooster in, asook breekware, eetgerei, potte en eetgerei. Die eenheid bied ook 'n TV met volledige DStv-kanale, gratis WiFi en lugversorging.
Die eiendom is toegerus met 'n kragopwekker vir beurtkrag. Gaste kan berguitsigte vanaf die houtdek, wat braaigeriewe insluit, geniet. Veilige parkeerplek is onder 'n motorafdak beskikbaar. Boonop is die eiendom naby avontuuraktiwiteite soos ziplining, tubing, fietshuur, perderoetes en voetslaanroetes. Die Stormsriviermond is sowat 14 km ver per motor en bied verskeie doendinge, insluitend kajak- en kanovaarte deur die Stormsrivier-kloof, Hangbrug-staptoere en ander dagstaptogte.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Delene Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 62
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 38 Formosa Street, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
- Gaste dink Nadine's Cabin 1 Faithful het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38 Formosa Street, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang