Successfully reported
+29

Naftali Guest Farm

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naftali Estate, Upington, 8805, Noord-Kaap
  • Vanaf R940 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Naftali Guest Farm is op 'n werkende druiweplaas geleë wat net 22 km buite Upington geleë is. Die plaas het ook 'n manjifieke stoetery van Friesperde. Die uitstekende ligging maak dit die ideale oornagplek op pad na die Kgalagadi-oorgrenspark en die Augrabies-waterval Nasionale Park.

Verblyf word gebied in 2 smaakvol gemeubileerde eenhede wat albei slaapplek het vir 2 gaste. Eenheid 1 beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n oopplan-badkamer met 'n vrystaande bad, stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en die leefarea het 'n sitkamerstel, 'n kaggel en 'n platskerm-TV. Die patio, braai-area en voortuin word met eenheid 2 gedeel.

Eenheid 2 is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Boonop het die eenheid ook 'n kas, 'n lessenaar en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die kombuisie is ingerig met 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n tee- en koffiemaakstasie. Gaste kan ook in die tuintjie voor die stoep ontspan of 'n braai geniet wat met Eenheid 1 gedeel word.

Gaste kan langs die wingerde en die rivier stap of fietsry, of visvang en die unieke tuine geniet. Na 'n lang dag kan gaste in die gemeenskaplike swembad afkoel of onder die spreiligte tennis speel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Grethe S
Saam met lewensmaat
5.0
Magical experience! Absolutely magical stay! We loved every minute of it! Peu and Surine were such lovely hosts! We loved visiting the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Emor B
Saam met vriende
5.0
Wonderlik. Verrassend mooi. Wonderlike gasvryheid. Pragtige woonstelle met goed deurgedinkte detail om die verblyf so gerieflik moontlik te maak. Baie...
Sien meer
Sep 2025
Norman C
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely place to enjoy the Northern Cape with friendly and informative hosts. Really enjoyed our stay. Comfortable accommodation, well e...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Louise V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike en ontspanne naweek met pragtige kamer, vriendelik verwelkom. Dit was 'n heerlike wegbreek naweek en was presies wat ons gesoek en nodig geha...
Sien meer
Aug 2025
Debbie A
Saam met lewensmaat
5.0
Delightful. Delightful cottage on a working farm; absolutely spotless, thoughtful extras and well equipped. Excellent value. Thank you ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Surine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Naftali Estate, Upington, 8805, Noord-Kaap
  • Gaste dink Naftali Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 940
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 940
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 940
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naftali Estate, Upington, 8805, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA723f02c95c6397431a204fa5a4cd4e318de818c9917753bf48a8c670e6b0b35b0b6acd5e0e75b769fbddd302940c3c46e6cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag (plek vir 2) 64 5 1 5 Naftali Estate Upington 8805 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -28.6100799 21.115814925339

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang