Successfully reported

Nagenoeg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Jaco L
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Fantasties. Pragtige plek. Alles wat 'n mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carolyn W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Wonderful - we loved Nieu Bethesda. Lovely big house right in the very centre of Nieu Bethesda and within walking distance of everything. The house was lovely, and we felt like we'd stepped back in time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mia-michaela B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Goeie herinneringe. Nagenoeg is 'n juweel. Jy voel waarlik deel van die gemeenskap. Soveel heimweë, het sommer baie my kleintyd verlang toe ons by my Ouma-hulle gaan kuier het op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize L
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Nieu Bethesda was 'n gem en ons sal die dorpie weer besoek. Nagenoeg bied alles wat nodig is vir oornagverblyf.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jul 2025

Baie goeie ligging, gek oor die plekkie! Het die outentieke gevoel geniet, lieflike ligging! Wat my wel bekommer het, was dat ons van die selfsorggeriewe wou gebruik en die kombuis was so bietjie moeilik om in te werk - daar is nie elektriese (kook) nie, en met ons aankoms is daar eenhede op die meter gelaai, maar die gebruik van die oond het dit nogal vinnig verminder. Die potte en panne was ook maar karig - ek sal eerder effe meer betaal - dis 'n lieflike huis - en nie so baie bekommer wanneer ek wil kos maak nie!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lianna H
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Rustig en veilig gevoel. Het baie lekker gebly.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Mei 2025

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Rosanne H
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2025

Spacious and comfortable in a historical home. The house is spacious and can accommodate a big group of at least 6 people. The eclectic collection of artifacts and furniture from different decades made for an authentic and interesting experience. The electric stove and oven were not working. The person responsible for maintenance at the house was unavailable. Fortunately, we were able to make supper on a gas plate. The house is opposite the general dealer and on a Sunday afternoon it was noisy and we were harassed by a few locals. Otherwise, it was a comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Brad S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

A pleasant weekend with friends gathering around the indoor fireplace in the col. Nagenoeg is a lovely spacious home which had everything we needed. While most of the furnishings go back a long way, they are comfortable and clean. The brand new bathroom with shower was much appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Always great. Great thanks, just need a new kettle!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 700
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 700
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martin Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJiODkxMmE5LTBkODItNDBiYy04MzQ2LTNhZDY1NTA1MTQ1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 6 mense 53 5 1 5 Martin Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.866797280649 24.553521601483

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang