Nagmaal-Communion Huis
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 110 De La Harpe Street, Rosendal, 9720, Vrystaat
- Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Nagmaal-Communion Huis is 'n historiese en bekoorlike selfsorgkothuis op 'n stil straat in Rosendal. Dit is ideaal vir 'n rustige wegbreek vir gesinne of vriende. Die verblyf spog met 'n welige tuin en houtvuurwarmbad.
Hierdie kothuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n geligte koningingrootte-bed wat met 'n leer bereik word, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en 'n tafel met stoele toegerus is. Dit lei na die sitarea met sitplek en 'n kaggel. Daar is ook 'n etenstafel en gratis WiFi.
Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n tafel, stoele, sitarea en ingeboude braai. Die stoep lei na die tuin met 'n houtvuurwarmbad.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Marna Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 64
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 110 De La Harpe Street, Rosendal, 9720, Vrystaat
- Gaste dink Nagmaal-Communion Huis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 110 De La Harpe Street, Rosendal, 9720, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang