Nagmaalhuis
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 Viljoen Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Nagmaalhuis is 'n knus kothuis op die platteland omring deur 'n welige tuin. Geleë in die prentjiemooi dorpie Bredasdorp, in die hartjie van die Overberg, is Nagmaalhuis sentraal geleë in die toerismedistrik met fynproewerskos en wynplase in die omgewing.
Dié kothuis het 'n kapasiteit van 4 gaste en beskik oor 3 slaapkamers wat elk met 2 enkelbeddens ingerig is. 'n Stort, wasbak en 'n toilet is in die badkamer beskikbaar.
Die hoofsitarea het gemaklike sitplek en 'n TV asook toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Die kombuis is toegerus met 'n induksiestoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Buite is daar 'n lieflike stoep met buitesitplek asook braaigeriewe waar gaste kan ontspan en die uitsigte oor die platteland kan geniet.
Dié kothuis is naby winkels en wegneemrestaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Marelize Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 44 Viljoen Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Nagmaalhuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 Viljoen Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang