Successfully reported

NaguiltjieKloof Akkommodasie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wilma T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Ontspannend, genotvol, sielevreugde. Onvergeetlike memories gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maarten J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2025

Diep in die bos alleen. Stil en rustig, alles werk op sonkrag en gas.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sonja M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Op toer deur Baviaanskloof. Die mooiste ligging en idilliese omgewing. Ons was midde baie reën daar en moes onverwags wag vir 'n paar driwwe om af te loop voor ons kon huiswaarts keer. Maar die reën was 'n seën vir die omgewing en gasheer het baie moeite gedoen om ons veiligheid en gemak te verseker. Die weer het egter ook ongelukkig ook die sonkrag beïnvloed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Asemrowende wegbreek tussen die berge en bosse. As jy wil wegkom van almal en alles is dit beslis die regte plek! Baie mooi tussen berge en bosse! Ideale wegbreek uit die besige stad en alle daagse gejaag! Dis 'n plek waar jy net kan relax en die mooi natuurskoon geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Baie mooi, rustig en na aan ons Hemelse Vader. Wonderlike natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta J
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Gemaklik, goed toegerus, uiters netjies met als wat jy nodig het vir salige ontspanning. Als is presies soos geadverteer. Dit is 'n klein juweeltjie met wild wat 'n bonus is. Ons het slegs een nag geslaap - groot fout- want daar is soveel meer om te ervaar soos staproetes ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlindie
NaguiltjieKloof Akkommodasie
Baie dankie. Ons is bly julle het dit geniet.

Liz M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2022

Fantastic. Tranquil stay - nothing missing to ensure a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Willem A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Heerlik afgesonder in die natuur. As jy hou van die natuur en stilte is Naguiltjiekloof die ideale plek. Ten volle toegerus met sonkragtoerusting en gas vir kook en warm water is dit ideaal. Doen maar navraag oor die pad as dit gereën het, andersions is 'n voertuig met goeie grondvryhoogte voldoende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernice S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Meer as wat ons verwag het. Als netjies, heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beyers N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2021

Pragtig. Baie lekker gebly. ’n Pragtige plek en het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marlindie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 650
per nag, vir 7 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R 1 650
per nag, vir 7 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Roodegrond Boerdery, Off the R331, Patensie, 6335, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg0YTFkNjM5LTM1NTctNGYxMS04YmY3LWE1OTQ0ZWI3MDJjOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 7 mense 23 5 1 5 Farm Roodegrond Boerdery Off the R331 6335 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.725533372705 24.753566687172

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang