Nahoon Beach Villas
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Rosyth Road, Nahoon Mouth, East London, 5241, Oos-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Nahoon Beach Villas, geleë in die skilderagtige Oos-Londen, is 'n luukse toevlugsoord wat gemaklike akkommodasie bied, ideaal vir gaste wat 'n afgesonderde vakansie soek.
Die gastehuis bied 'n keuse van 2 pragtig ingerigte woonstelle, elk met 'n privaat ingang. Albei beskik oor gemaklike beddens met sagte duvets, kraakvars linne en privaat badkamers. Bykomende geriewe sluit in goed toegeruste kombuise, eetareas en knus sitkamers.
Gaste kan gebruik maak van privaat braaiareas en buite-eetareas. Nahoon-strand is binne loopafstand, terwyl Beacon Bay Country Club en Bats' Cave albei 4.8 km weg is. Met veilige parkering wat voorsien word, kan gaste 'n rustige nagrus in die hartjie van Oos-Londen geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 14 Rosyth Road, Nahoon Mouth, East London, 5241, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Rosyth Road, Nahoon Mouth, East London, 5241, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang