Naisar Holiday Home and Apartment
Beskrywing
Die huis bied slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en die derde het 'n dubbelbed. Die huis beskik ook oor 'n stort en bad, 'n kombuis wat toegerus is vir selfsorg, 'n sitkamer met 'n kroeg, en is toegerus met gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die swembad en die tuin word deur die gaste in die huis en in die woonstel gedeel.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 3 Ash Road, Primrose, Germiston, 1401, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang