Successfully reported
+33

Namakwa Chalets

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Republiek Street, Simonsig, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Namakwa Chalets bied privaat selfsorgverblyf in Springbok, Noord-Kaap.

Namakwa Chalets bied gaste 'n keuse van verblyf in Chalet A, Chalet B of Eenheid C; almal het lugversorging vir gemak. Chalet A en Chalet B is elk met 'n dubbelbed ingerig, terwyl Eenheid C 2 enkelbeddens het. Cahlet A en B het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort. Chalet A en Chalet B het elkeen 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. TV's met DStv en WiFi is ook beskikbaar, en die eenhede word daagliks skoongemaak.

Elkeen van die eenhede het 'n privaat ingang en braaigeriewe is beskikbaar. Parkeerplek word ook voorsien. Neem asseblief kennis dat Namakwa Chalets almal nie-rook eenhede is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.5
Veiligheid
3.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Mariëtte Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 42 Republiek Street, Simonsig, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Namakwa Chalets het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Republiek Street, Simonsig, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzZjM1NGQ5LTkxYmUtNGYxNi1hMTBlLWM0NzJmY2ZkYzZkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 16 5 1 4 42 Republiek Street Simonsig 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.659112645845 17.89415862004

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang