Successfully reported

Namakwa Country Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Peter W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Charming, peaceful and wonderfully relaxing. Charming modern farm cottage with a touch of elegance. Bed and linen were fantastic. Well equipped and we lacked for nothing. We were looking for quiet, off the grid and eco, and that was superbly delivered. The bonus was fresh farm eggs. We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malinda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Would love to go back. Super stay. The cottage was amazing with everything you need. The hosts were super helpful. Great value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sue-mari N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustige, mooi verblyf tussen die berge. Plekkies was baie netjies, skoon en goed ingerig. Gasvrou was baie vriendelik. Pad na die plaas is baie mooi al is dit grondpad, dit was die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie rustig in luuksheid. Ons is baie vriendelik ontvang. Ons privaatheid is gerespekteer. Maar die foto's wys nie hoe awesome die plek is nie. Daar was alles en die plek is met smaak en gerief toegerus. Wens ons kon nog langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wickus T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Vyfster akkommodasie, perfekte ligging met meer as voldoende tariewe. Dit was die ideale halfpadstop vir ons op pad na die Kalahari. Ons wou baie graag nog 'n aand gebly het. Die bed / beddegoed was absoluut fantasties en die groot bad 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerard S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Dit was 'n fantastiese heerlike kuier! Halinka is 'n wonderlike gasvrou! Die cottage was baie mooi ingerig. Die badkamer was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Baie ver uit die gewoel. Hier kan jy goed rus. Ons het baie lekker rustig hier gebly. Stilte!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Relaxing and comfortable. Friendly reception, relaxing and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adele G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Nuwe ervaring en nuwe deel van ons pragtige land gesien. Tyd net te min. Baie vriendelik ontvang. Padwysigings akkuraat aangegee na die plaas. Pragtige cottage. Baie dankie vir 'n onvergeetlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anke C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker, het veilig gevoel en dit was baie netjies en skoon. Baie nice. Dit was 'n baie netjiese stil plek gewees, sal definitief weer teruggaan, die plek het my verwagtinge oortref. Die vroutjie was baie oulik en help graag as jy iets nodig gehad het, en die uitsig was net so mooi. Dit is ook baie veilig daar! Ek beveel die plek vir mense aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Halinka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Toren Road, 21 km from the R355, 43 km from Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30a80327561f321f2265b39cbc0f602ee4bac010d4c6ce579d23343fa392fb2d628b539d9a27e7b77c05f3e63a44c7e42722?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Toren Road 21 km from the R355 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.296562707031 19.713263525534
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang