Successfully reported
+11

Namakwa Country Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Toren Road, 21 km from the R355, 43 km from Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Namakwa Country Cottage is 'n knus kothuis op 'n plaas in die Hantamberge, 40 km grondpad vanaf Calvinia en bied 'n eksklusiewe wegbreekbestemming vir natuurliefhebbers.

Dié ateljeekothuis het 'n kapasiteit van 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Die slaaparea is ingerig met 'n koningingrootte-bed wat toegerus is met kwaliteit linne en 'n elektriese kombers vir daardie koue winteraande. 'n Bad, stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar.

Van die slaapkamerarea af lei daar 'n sitkamer en eetarea asook 'n kombuis wat toegerus is met verhit-en-eetgeriewe soos 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Hierdie sitarea het 'n kaggel vir gaste om warm te bly.

Dié kothuis beskik oor 'n onderdakstoep met sitplek buite en braaigeriewe en bied staproetes, oop lug vir sterrekyk, volledige rustigheid, 'n lapa vir aandvure asook pragtige seisoenale blomme.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Peter W
Saam met lewensmaat
5.0
Charming, peaceful and wonderfully relaxing. Charming modern farm cottage with a touch of elegance. Bed and linen were fantastic. Well ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Malinda V
Saam met lewensmaat
5.0
Would love to go back. Super stay. The cottage was amazing with everything you need. The hosts were super helpful. Great value for mone...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Sue-mari N
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige, mooi verblyf tussen die berge. Plekkies was baie netjies, skoon en goed ingerig. Gasvrou was baie vriendelik. Pad na die plaas is baie mooi a...
Sien meer
Sep 2025
Jan V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig in luuksheid. Ons is baie vriendelik ontvang. Ons privaatheid is gerespekteer. Maar die foto's wys nie hoe awesome die plek is nie. Daar w...
Sien meer
Sep 2025
Wickus T
Saam met lewensmaat
5.0
Vyfster akkommodasie, perfekte ligging met meer as voldoende tariewe. Dit was die ideale halfpadstop vir ons op pad na die Kalahari. Ons wou baie graa...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Halinka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Toren Road, 21 km from the R355, 43 km from Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink Namakwa Country Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Toren Road, 21 km from the R355, 43 km from Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30a80327561f321f2265b39cbc0f602ee4bac010d4c6ce579d23343fa392fb2d628b539d9a27e7b77c05f3e63a44c7e42722?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Toren Road 21 km from the R355 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.296562707031 19.713263525534
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang