Successfully reported

Namakwa Hide Away

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Irmgard R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Die eenheid is baie netjies en stylvol. Die gasvrou was baie vriendelik. Ons het baie lekker gebly. Dis die perfekte wegbreuk vanaf die besige stadslewe. Die stil plaaservaring in 'n pragtige omgewing is besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Machiel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

The guest was prepared to go beyond the normal to share. Peaceful, friendly and full of flowers!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harm V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ons het ongeveer 4 uur namiddag daar aangekom, en die nag daar geslaap. Pragtige plek, heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henoch K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Top klas Namakwa bestemming. Dit was 'n besondere lekker kuier. Die eenheid is mooi, skoon, netjies en baie goed toegerus. 'n Egte Namakwa juweel en 'n moet vir enige NC reisiger.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Russell T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

This place is simply magical. A must visit spot in Namakwa. The host was very helpful and attentive. The accommodation was perfect, as described. An isolated cottage set in the beautiful Namakwa landscape. There are stunning flowers surrounding the cottage and a beautiful rocky ridge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adjani P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Volgende keer bly ons langer. Ons het van Windhoek na Springbok gereis om die blomme te gaan kyk - ons tyd in en om Springbok was beperk en ek het spesifiek 'n plek gesoek waar ons vir een nag 'off the grid' sou wees. Hierdie plekkie was perfek en die grootste bederf vir my en my man. Die uitsig, spasie, stilte en absolute vrede wat ons daar ervaar het, was regtig bederf. Marita was baie vriendelik en ons het baie welkom gevoel van die eerste keer wat ek 'n boodskap van haar gekry het. Ons is oortuig daarvan dat plekkies soos Namakwa Hide Away al meer populêr sal word vir die van ons wat wil wegkom van die stad se gejaag. Volgende keer gaan rus ons langer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Absoluut die moeite werd gewees. So lekker daar gekuier. Dink was 'n baie mooi, rustige en netjiese plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kathleen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Remote, quiet and very relaxing! Very much enjoyed our stay! Very remote and very quiet with wonderful views, star-gazing and a lovely 'koppie' to climb behind the house. Our host was super friendly. Firewood provided.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Besonderse plek om jou van die alledaagse gejaag tot kalmte te bring. Die gasvrou verwelkom jou hartlik met egte Namakwalandse gasvryheid. Die huis is onlangs gebou en is ongeveer 4 km van die hoofhuis gebou. Voorkoms is rustic en baie gepas by die bergagtige omgewing. Goeie linne en bed en warm stort is 'n luukse in die middel van nerens. Baie privaat, veilig en besonder stil, met ongelooflike sterre saans. Kombuis goed toegerus met heerlike binnebraai en hout word voorsien. Solar en geen netwerk opvangs verseker jou van 'n stil en rustige wegbreek. Daar is ook lekker stapopsies. Ek sal vir seker teruggaan, maar vir seker 2 aande oorbly. As jy van stilte en natuur hou, is hierdie die ideale wegbreek/oorbly huisie. Simplisties maar gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Rustig tussen die kliprante. Nuwe juweel wat verskyn het. As jy stilte verkies en na die sterre wil kyk, is dit beslis die plek om dit te doen. Pragtige, netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 650
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 650
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R355, Farm Dabeeb Portion 1, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff85fdfe6807f3e35185f1ef4ed70a789477887df381802450fd884c98739a7763aa94e41b121e824ca79e1df8a51f231ecb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 3 mense 11 5 1 5 R355 Farm Dabeeb Portion 1 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.822137085498 18.322844618214
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang