Successfully reported

Namaqua Game Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Elaine P
1 nag
5.0
Sep 2025

Gerieflik. Baie lekker. Baie vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Regte Namakwalandse tuiste. Pragtige plekkie tussen die skapie en die koppies. Heerlike ontbyt geëet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albi V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Lekker Karoo verblyf met pragtige koppies regom jou. Lekker Karoo verblyf met baie vriendelike gasvrou. Ons het selfs baba bokkie vasgehou. Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicholas B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Warm friendly farm location on the N7 outside Springbok. Ideal stop en route to. Warm friendly farm location on the N7 outside Springbok. Ideal stop en route to or from Namibia.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Perfekte oornag stop. Baie lekker geslaap. Warm ontvangs en ruim kamer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ina E
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Die plaasatmosfeer was lekker. Ons het lekker gebly, maar daar moet aandag gegee word aan die beligting in die eenheid. Die kamerlig het nie gewerk nie en die kombuis het slegs 'n dowwe liggie gehad.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Louw R
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Aug 2025

Mooi omgewing, rustig en vriendelike diens. Het lekker gebly. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Blomme was asemrowend mooi rondom die plaas. Gasvrou het alles in haar vermoë gedoen om mens tuis te laat voel.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sue M
1 nag
2.8
Sep 2025

Disappointing. Very rustic, lack of love or attention to the premises. The toilet was dirty, but otherwise the room was clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Rubi D
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Exceptional hospitality. I rated Namaqua Game Lodge 5 stars for their exceptional service and professionalism. The hostess was courteous, open, and friendly, creating a warm and welcoming atmosphere. The accommodation was spotless and well maintained, offering a high level of comfort. Special mention to the hostess, who went above and beyond to ensure a pleasant stay. I highly recommend this lodge for anyone seeking a clean, neat, and hospitable environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N7, Plaas Mesklip, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9523e9f92e2b20afd77e03d57fd7d0ec39f67123fcc66bc1dfea0b3d51ea1520567b70a307113f89a575d91bedb17555afd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 N7, Plaas Mesklip Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.865869011558 17.876052325619
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang