Successfully reported

Namaqua Lodge Self Catering

Selfsorg
Off-Premise Self-Catering Unit
Vanaf
Vanaf R 1 740
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié selfsorg-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskas, 'n 2-plaatgasstoof en basiese kombuistoebehore toegerus. Alle linne en handdoeke word voorsien. Ander kenmerke sluit 'n TV, gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Off-Premise Self-Catering Family Unit
Vanaf
Vanaf R 1 740
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié selfsorgwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die koninggrootte-bed kan op versoek in 2 enkelbeddens omskep word. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 2-plaatgasstoof (geen oond), eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Alle linne en handdoeke word voorsien. Ander kenmerke sluit 'n TV, gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 740
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 63 Voortrekker Straat, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7dfdc1fab243d2b2ae9c3b5949e413b17a65d15d3e3f6394ea40ac700c0bb401c534c775492011edb1654d7d4221237a329?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 740 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 63 Voortrekker Straat Vanrhynsdorp 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.61011679255 18.74326879682
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang