Successfully reported
+40

Namgate Gastehuis en Slaghuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B1, Grunau, Karas
  • Vanaf R880 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Grunau Namgate Gastehuis is op die plaas Blanksdam, 5 km Suid van Grunau op die B1 geleë.

Die gastehuis is in 2001 gebou en bied verskeie verblyfopsies soos gastekamers en selfsorg-eenhede. Ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek.

Addisionele geriewe sluit ’n vrieskas, braaigeriewe, eetarea, konferensiegeriewe in. Daar is selfoonopvangs, WiFi en volledige Nampower-elektrisiteit op die plaas.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nicolaas W
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker ruim chalet, goed toegerus en kos was uitstekend. Oulike plek, ruim en gesellige oornagverblyf. Netjies en skoon, behalwe die yskas wat ba...
Sien meer
Sep 2025
Anneke L
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Die verblyf was regtig baie gerieflik en ons het ook die aandete bestel, dit was baie goeie waarde vir geld en sal beslis aanbeveel word. ...
Sien meer
Sep 2025
Calla R
Gesin met tieners
5.0
Goeie waarde vir Geld, vriendelike diens - werklik n lekker plek. Dit was baie lekker gewees. Ek sal definitief weer daar kom bly.
Jul 2025
Coenie C
5.0
Uiters aangenaam. Lekker oorgeslaap en daar is aan ons verwagtinge voldoen.
Jul 2025
Suanne B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, heerlik, heerlik! Baie welkome ontvangs, personeel almal so vriendelik. Heerlike beddegoed en aandete uit boonste rakke! Voel soos huis, sal ...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilmari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • B1, Grunau, Karas
  • Gaste dink Namgate Gastehuis en Slaghuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B1, Grunau, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37706fd3326594ad001b00cad90deb9eb729f72b82df43f725912c6fff155cd46bf96658d7d9b88a361940e20380fa2bf830?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 81 5 1 5 B1 Grunau Karas 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.759917 18.344217
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang