Successfully reported

Namibia Coastal Retreat

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marianna K
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Fantastiese verblyf, goeie ligging en baie goeie agent. Baie lekker gebly. Fantastiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Pragtig, dankie, ruim en by die see. Ruim huis by die see. Let op dat daar nie buite parkering is nie en dat 'n voertuig met Jerry cans op die dak nie in die garage pas nie. Lilly is baie vriendelik en ons het heerlik gebly. Ons was 6 volwassenes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Sal weer aan beveel. Die uitsig en verblyf was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Beste see verblyf nog! Defnitief 'n moet! Baie mooi, skoon en netjies en met als toegerus wat jy benodig! Ons as gesin het ons paar dae vreeslik geniet! Op die strand met die mooiste uitsig! Waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Uitstekend. Dit was baie lekker, uitstekend geleë en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lilly Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 434A Kuiseb Avenue, Long Beach, Walvis Bay, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a73764de1f49bae1ea7efb030faf04b0e135542e9e3e860de3abe6c33b0c99979662580c4d64e6da844cc96dab0a2198d49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 434A Kuiseb Avenue Long Beach Erongo 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -22.825509387677 14.542618975463
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang