Successfully reported

Nandini

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Pieter T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Beslis die ervaring werd. Sal visstokke moet vat volgende keer. ️️️️️. Geagte span van Biki Byte Bistro, baie dankie vir ’n heerlike ervaring. Ons het die volgende baie waardeer: wonderlike diens wat altyd met ’n glimlag gelewer is. Pragtige en netjiese slaapplek wat baie tuis gevoel het (eenheid 1). Vriendelike personeel wat altyd bereid was om te help. Heerlike kos by die restaurant wat elke ete spesiaal gemaak het. Ons kan julle beslis aanbeveel en sien uit daarna om weer te kom kuier. Met waardering, Theron - gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Nandini
Baie dankie, Theron-gesin, vir die pragtige resensie. Dit was ’n groot plesier om julle hier te hê, en ons sien daarna uit om julle weer gaud te verwelkom.

Willem Blanche B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Awesome stay. It was a super weekend. Everybody enjoyed themselves, the fishing and the wonderful food at the Bistro was great, the service superb and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yeashiel M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Breathtaking. Great place. Only very cold during the winter months, which is expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker, sal weer gaan. Baie mooi plek, netjies en skoon. Personeel baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan Daniel S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Very nice place to stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aletta M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2025

Exactly what I needed, calm and serene. There wasn't a lot of noise as I needed. It was fun for kids and relaxing for adults. I got to spend time with my family after a very traumatic experience. Thanks a lot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Baie lekker en die restaurant het die lekkerste kos! Goeie en vriendelike diens. Baie lekker gekuier, blyplek baie gemaklik en netjies. Kombuis is met alles wat jy nodig het en nog meer toegerus, lekker groot yskas. Kamers het skoon linne en gemaklike beddens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Baie lekker gekuier, alles is skoon en netjies, personeel behulpsaam. Baie lekker gekuier, plek is baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mei 2025

Rustig. Het baie lekker gebly. Was maklik om te kry. Het met twee Yorkies gaan kuier en Nandini is baie dierevriendelik. Sal beslis teruggaan. Die personeel was baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delver Street, Lindequesdrif, 1911, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7Iydx33Y29CwpvsvLzYqQBZ6c7KQtxuiM3QNuuDWeOfR18h2Ek?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 60 5 1 5 Delver Street Lindequesdrif 1911 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.73874614218 27.588228518848
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang