Successfully reported
+52

Nandini

  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delver Street, Lindequesdrif, 1911, Noordwes
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Nandini is ongeveer 35 km vanaf Vanderbijlpark, 37 km vanaf Parys, 57 km vanaf Potchefstroom en sowat 95 km vanaf Johannesburg. Dit bied gaste 'n ontspanne wegbreek en is op die oewer van die Vaalrivier in Lindequesdrif geleë, wat dit ideaal maak vir hengelaars en gesinne.

Daar is 4 eenhede wat saam of apart bespreek kan word. Neem asseblief kennis dat rook in al die eenhede verbode is.

Die rivier is ongeveer 120m breed. Ongelukkig word motorbote nie toegelaat nie. Die rivier is redelik diep voor die oord en bied hengelgeleenthede om kapper, karper, geelvis en moddervis te vang. Hengel slegs op 'n vang-en-vrylaat basis.

Daar is 'n restaurant en kroeg, Biki Byte Bistro, op die perseel. Honde word toegelaat indien vooraf gereël.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Pieter T
Gesin met tieners
5.0
Beslis die ervaring werd. Sal visstokke moet vat volgende keer. ️️️️️. Geagte span van Biki Byte Bistro, baie dankie vir ’n heerlike ervaring. Ons het...
Sien meer
Sep 2025
Willem Blanche B
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome stay. It was a super weekend. Everybody enjoyed themselves, the fishing and the wonderful food at the Bistro was great, the ser...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Yeashiel M
Gesin met klein kinders
5.0
Breathtaking. Great place. Only very cold during the winter months, which is expected.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Rita M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker, sal weer gaan. Baie mooi plek, netjies en skoon. Personeel baie behulpsaam.
Mrt 2025
Jan Daniel S
Gesin met klein kinders
5.0
Very nice place to stay. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Delver Street, Lindequesdrif, 1911, Noordwes
  • Gaste dink Nandini het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delver Street, Lindequesdrif, 1911, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7Iydx33Y29CwpvsvLzYqQBZ6c7KQtxuiM3QNuuDWeOfR18h2Ek?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 60 5 1 5 Delver Street Lindequesdrif 1911 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.73874614218 27.588228518848
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang