Nare Bush Lodge
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 61 Fish Eagle Road, Erf 1, Portion 61, Mjejane Game Reserve, 1330, Mpumalanga
- Vanaf R11 300 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Nare Bush Lodge is 'n kontemporêre Afrika-oase met die fokus op wild in die hartjie van die Mjejane Privaat Wildreservaat. Dit het 'n uitsig oor die Krugerwildtuin vanaf die oewer van die Krokodilrivier en is ideaal vir 'n luukse wegbreek vir mylpaalgeleenthede, gesinsbyeenkomste, intieme groepsbyeenkomste en romantiese vakansies.
Dié huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 5 en suite-badkamers. Elke slaapkamer het 'n gemaklike koningingrootte-bed. Die en suite-badkamers het 'n bad, stort óf net stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die moderne oopplan-kombuis is met 'n yskas, 'n yskas-vrieskas onder die toonbank, 'n ysmasjien, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, 'n outomatiese koffiemasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na verskeie binnenshuise eetareas.
Ander geriewe sluit WiFi, 'n TV, sitarea, plafonwaaier, lugversorging, 'n kluis, boma, vuurput, groot stoep, kroegarea, gasbraai en 'n uitkykdek met uitsigte oor die bosveld in.
Gaste kan ook uitsien na asemrowende geleenthede om buffels, renosters, olifante, leeus, luiperds, sebras en kameelperde te sien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 61 Fish Eagle Road, Erf 1, Portion 61, Mjejane Game Reserve, 1330, Mpumalanga
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 61 Fish Eagle Road, Erf 1, Portion 61, Mjejane Game Reserve, 1330, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang