Narnia on Thesen Island
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: P112 Thesen Island, Thesen Island, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R6 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Narnia on Thesen Island is 'n selfsorghuis met slaapplek vir 6 gaste op die gewilde Theseneiland in Knysna.
Die huis strek oor 'n paar verdiepings en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die slaapkamers bied toegang tot 'n balkon en die kamers het koninggrootte- of dubbelbeddens. Die badkamers het elk 'n stort en 'n toilet.
Die moderne oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Maaltye kan by die toonbank in die kombuis of in die eetarea rondom die tafel met sitplek vir 6 geniet word. Daar is ook 'n kaggel in die eetarea. Gaste kan in die sitarea voor die kaggel en die TV met sekere DStv-kanale ontspan.
Die leefarea bied toegang tot 'n onderdakkuier-area met 'n ingeboude braai. Daar is ook 'n privaat swembad en die huis het 'n jetty 'n paar tree ver vir 'n privaat boot.
Die huis is het 'n omsetter en 'n rusgsteunkragstelsel wat gedurende beurtkrag inskop.
Theseneiland bied verskeie aktiwiteite soos swem, hengel, tennis en muurbalbane. Daar is 'n doolhof en 'n kinderspeelarea. Gaste kan verskeie restaurante en boetiekwinkels besoek of walvisse in seisoentyd sien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Tracy Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 15
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- P112 Thesen Island, Thesen Island, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Narnia on Thesen Island het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: P112 Thesen Island, Thesen Island, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang