Natalee Holiday House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: 9 Jutten Street, Saldanha, 73959, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Natalee Holiday House is in Saldanha geleë en bied gehalte vakansieverblyf, ideaal geskik vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van die strand en ander geriewe geleë.
Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan tot 8 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die derde slaapkamer het 'n dubbelslaapbank wat geskik is vir kinders. Daar is 'n volledige gastebadkamer wat deur die oorblywende 2 slaapkamers gedeel word.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Die sitkamer het gemaklike sitplek en daar is 'n binne- en buitebraai waar gaste lekker saam maaltye kan voorberei. Die patio spog met pragtige see-uitsigte.
Onderdakparkeerplek sowel as 'n motorhuis is beskikbaar vir gaste se gebruik.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Irma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 9 Jutten Street, Saldanha, 73959, Wes-Kaap
- Gaste dink Natalee Holiday House het ’n baie goeie ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: 9 Jutten Street, Saldanha, 73959, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang