Natimby Lodge
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Natimby, Karwyderskraal Road, Botriver, 7185, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Natimby Lodge is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat op 'n plaas in Botrivier geleë is. Hierdie elegante lodge is perfek vir langer verblyf van 'n week of meer, en bied die ideale toevlugsoord vir paartjies of klein groepies wat uit die stad wil ontsnap. Werk op afstand, herlaai in die natuur, en ervaar die harmonie van lewe, werk en speel in 'n rustige, buite-netwerk omgewing.
Hierdie ontwerp van die lodge optimaliseer al die elemente van die terrein om 'n innoverende, energiedoeltreffende gebou te skep wat verskeie volhoubare lewenskenmerke insluit. Dit bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed en maak gebruik van die 2 badkamers wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë eetarea. Dit strek tot by die sitkamer wat met gemaklike sitplek gemeubileer is en spog met asemrowende uitsigte. Daar is 'n knus kaggel.
Buite kan gaste in die borrelbad ontspan en heerlik braai, terwyl hulle 360 grade-uitsigte oor berge en oop plaasgrond geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Susan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Natimby, Karwyderskraal Road, Botriver, 7185, Wes-Kaap
- Gaste dink Natimby Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Natimby, Karwyderskraal Road, Botriver, 7185, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang