Natspat 9
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 3 Liliecrona Road, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R840R756 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Natspat 9 is 'n selfsorg-eenheid wat in 'n veilige kompleks in Manaba Beach geleë is. Die kompleks is binne ryafstand Shelly Beach se 2 winkelsentrums, restaurante en ander geriewe.
Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer; die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens, en het toegang tot die tweede badkamer, wat 'n bad, wasbak en 'n toilet het.
Die kombuis het 'n yskas, 'n oond met 'n stoof en 'n mikrogolfoond. Die aangrensende sitkamer het 'n slaapbank vir 2 kinders en 'n TV. Hierdie eenheid het 'n OpenView-dekodeerder. Indien jy DStv verkies, bring asseblief jou eie dekodeerder saam (geen Explora). Die leefarea lei na die stoep, wat 'n ingeboude braai-area bied vir gaste om te gebruik.
Die kompleks spog ook met 'n gemeenskaplike swembad en onderdakparkeerplek vir voertuie. Boonop is die kompleks binne 4 km vanaf die Hibiscus Mall, restaurante en 'n entjie se ry vanaf ander geriewe in die Margate-omgewing.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 416
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 3 Liliecrona Road, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Natspat 9 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 3 Liliecrona Road, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang