Natspat 9
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 3 Liliecrona Road, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R840R756 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Natspat 9 is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks in Manaba Beach. Die kompleks is naby Shelly Beach se 2 winkelsentrums, restaurante en ander geriewe.
Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot die tweede badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis het 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Die sitkamer langsaan het 'n slaapbank vir 2 kinders en 'n TV met 'n OpenView-dekodeerder. Indien gaste DStv wil kyk moet hulle hul eie dekodeerder saambring (Explora word nie ondersteun nie). Die leefarea bied toegang tot die stoep met 'n ingeboude braai-area.
Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad en onderdakparkeerplek. Dis 4 km vanaf Hibiscus Mall en restaurante en naby ander geriewe in die omgewing.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 416
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 3 Liliecrona Road, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Natspat 9 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 3 Liliecrona Road, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang