Successfully reported

Natte Valleij

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Pieter B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekend. Hi, dit was vir my goeie ontspanning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Rustig en landelik. Vol karakter. Lieflike plek met karakter en atmosfeer. Heerlik ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda K
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Very comfortable stay. Well appointed quaint little cottage. Very comfortable beds, the electric blankets and heaters were much appreciated. Loved the fact that the building was 300 years old!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corney V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Peace and quiet. Old-fashioned wine yard.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Beautiful place. Beautiful place. Would definitely stay here again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lydia B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Rustig, veilige parkering, goed geleë. Het die rustigheid terdege geniet. Alles wat ons nodig gehad het. Ons is baie vriendelik ontvang en die eenheid het alles gebied wat ons nodig gehad het vir een nag se oorbly. Het heerlik op die stoep gekuier en ons het die rustigheid en skoonheid van die omgewing geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaretha R
1 nag Saam met vriende
4.6
Aug 2025

Gerieflik ingerig, pragtige tuine. Gerieflik en lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Christophe G
1 nag
4.2
Feb 2025

Still some things to improve, even if the location is excellent. The manager, even offsite, was very helpful before and during check-in. It took me forever to find the entrance gate, because when you arrive from the N1, the Natte Valleij sign is completely hidden by the other signs. Entrance is also on the left, and not on the right. The en-suite cottage is not identified per se, so I had other guests staying in my room when I arrived, because they thought they were at "their" cottage. Apart from having loadshedding from 10pm until I checked out, the pool was not usable, the cottage walls were cracked in several places, there were candles but no matches, and the kettle had a greenish bottom. I've seen better.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.8
Jul 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Carene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2025

Gemaklike verblyf. Gemaklike verblyf met 'n groot koningsgrootte bed. Pragtige ligging. Goed uitgerus. Skoon in die eenheid, maar die eenheid se struktuur is vervalle en onnetjies. Onkruid groei om die pilare en in die plaveisel, met stofbedekte spinnerakke op die mure en vensterbanke buite.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Zoë Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 960
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 960
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 960
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Natte Valleij Farm, R44/Klapmuts, Stellenbosch, 7625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23d816115fc87de46dfbbfa57ec1e05f9ac0292eea76a64a02f5bf7d0b5e364284b3e361ce42149dba55937ff2af2c8642bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag (plek vir 2) 78 5 1 5 Natte Valleij Farm R44/Klapmuts 7625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.834220960849 18.878937163624

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang