Successfully reported
+50

Natte Valleij

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Natte Valleij Farm, R44/Klapmuts, Stellenbosch, 7625, Wes-Kaap
  • Vanaf R960 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Natte Valleij is 'n historiese plaas aan die voorheuwels van die Simonsberge naby die Paarl, Stellenbosch, Franschhoek en Kaapstad. Natte Valleij spog met 'n ou herehuis, ou wynkelder, brandewyndistilleerdery, manjifieke tuine met oeroue bome, pergolas en dammetjies wat deur afgewitte mure omring is.

Selfsorgverblyf word in die rustige en stil hange van die Simonsberge gebied en is 300 jaar oud.

Die Henhouse was eers 'n hoenderhok op hierdie werkende wynplaas en is in 'n pragtige tweeslaapkamerkothuis omskep. Dit het 'n lae deurkosyne en 'n rietdak.

The Cellar Kothuis is langs die kelder en die trouvenue. Daar is ook die En Suite-Gastekamer en die Vineyard Kothuis.

Natte Valleij is trots op die unieke boustyl van al die kothuise en die egtheid van die witgekalkte geboue en toegegroeide welige tuine. Natte Valleij is 'n werkende plaas met stof en baie karakter.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Pieter B
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Hi, dit was vir my goeie ontspanning.
Aug 2025
Susan E
Saam met vriende
5.0
Rustig en landelik. Vol karakter. Lieflike plek met karakter en atmosfeer. Heerlik ontspan.
Aug 2025
Brenda K
5.0
Very comfortable stay. Well appointed quaint little cottage. Very comfortable beds, the electric blankets and heaters were much appreci...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Corney V
Saam met lewensmaat
5.0
Peace and quiet. Old-fashioned wine yard.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Bianca M
Besigheidsreis
5.0
Beautiful place. Beautiful place. Would definitely stay here again!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Zoë Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Natte Valleij Farm, R44/Klapmuts, Stellenbosch, 7625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Natte Valleij het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 960
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 960
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 960
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Natte Valleij Farm, R44/Klapmuts, Stellenbosch, 7625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23d816115fc87de46dfbbfa57ec1e05f9ac0292eea76a64a02f5bf7d0b5e364284b3e361ce42149dba55937ff2af2c8642bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag (plek vir 2) 78 5 1 5 Natte Valleij Farm R44/Klapmuts 7625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.834220960849 18.878937163624

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang