Successfully reported
+8

Nature Conservancy Log Cabin

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No 35, Farm Rietfontein, Bronberg Road, Bashewa AH, 0056, Gauteng
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Plattelandse selfsorg-houthuisie in natuurbewaring aan die oostelike buitewyke van Pretoria.

Die volledig toegeruste houthut, wat twee persone akkommodeer, het 'n oopplan-area waarin die slaapkamersuite, aangrensende kombuisie en toegeboude badkamer jou ontmoet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, tweeplaatstoof en mikrogolfoond. Nog 'n kenmerk sluit lugversorging in.

Koffie, tee en melk word voorsien. Die voorstoep het 'n tafel met stoele en aangrensende braai-area. Aangrensende motorhuis vir parkeer van voertuig is ook beskikbaar. Om die laventelvelde, wild en pragtige sonsondergang te besigtig is 'n aangename gesig om te aanskou.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Franso Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • No 35, Farm Rietfontein, Bronberg Road, Bashewa AH, 0056, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No 35, Farm Rietfontein, Bronberg Road, Bashewa AH, 0056, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26b2a20e03117ffca1a8849d557a27ac339748f0cebe3b0ad032dc36dc3b6688da682d6bc481d67e51d6bba21ab138d1954f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) No 35, Farm Rietfontein Bronberg Road 0056 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.913981989644 28.445687365974
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang