Successfully reported
+22

Nature's Charm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1205 Oribi Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Nature's Charm is 'n ruim selfsorghuis in Marloth Park en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Marloth Park is 'n 3 000 hektaar wildbewarea en vakansiedorp geleë op die suidelike grens van die Krugerwildtuin, tussen Malelane en Komatipoort, wat dit 'n ideale ligging maak vir natuurliefhebbers.

Die grasdakhuis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan tot 6 gaste. Die hoofslaapkamer, geleë op die eerste verdieping, is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer, op die grondvloer, het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Albei hierdie slaapkamers deel die tweede badkamer, wat ook toegerus is met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, lugbraaier, skottelgoedwasser, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar.

Die ruim sitkamer bied gemaklike sitplek en lei na 'n houtstoep en swembadarea. Gaste het toegang tot 'n ingeboude braai-area met 'n etenstafel en stoele. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mariet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1205 Oribi Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Nature's Charm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1205 Oribi Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA614fa74e74d0252ab9884de8b9627b593d0decc6b5a10a2e39088f2ea0050710cb7c5dba9ede47b243786f744700e378f077?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 1205 Oribi Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3583153 31.7649352

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang