Successfully reported
+23

Nature's Edge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 389 St George's Street, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 650 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Nature's Edge is aan die voet van die bekoorlike Tuinroete in Nature's Valley geleë, een van die mees gesogte klein stranddorpies aan die Wes-Kaapse kus.

Die kothuis bied selfsorgverblyf en die eiendom spog met 'n pragtige rustige omgewing. Die eenheid bied slaapplek aan 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens, en die oorblywende slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Hierdie slaapkamers deel 2 badkamers, een met 'n stort, wasbak en toilet, en die ander met 'n bad, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, Nespresso-masjien, ketel, asook eetgerei en breekware. Van die kombuis af lei die leefarea met 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met satellietkanale.

Buite kan gaste meer sitplek buite geniet asook 'n braai-area, ideaal vir skemerkelkies terwyl hulle die rustige omgewing ten volle benut. Veilige parkeerplek beskikbaar op die perseel.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Braai

Ligging

  • 389 St George's Street, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 650
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 650
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 650
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 389 St George's Street, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd3c2df2dcc350f5e812a7f855d80bec9343ad0fa373ff3e945555f561c4cf7549b1cbf22c0f511e0265e37aa6d1fbd95227?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 650 per nag (plek vir 8) 389 St George's Street Nature's Valley 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.976900316139 23.561989025934

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang