Nature's Way Camping
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R102, Portion 2 of Farm The Crags, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
- Vanaf R350 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Nature's Way is sowat 9 km vanaf Nature's Valley geleë en bied 'n unieke kampeer-ervaring op 'n melkplaas wat deur 'n familie bestuur word. Die kampeerplek skuil tussen tuine en weivelde en bied 'n rustige omgewing met 'n asemrowende berguitsig.
Die kampeerplek kan maksimum 6 gaste akkommodeer en het 'n privaat stort en 'n toilet. Die kampeerplek is vir gerief en privaatheid ontwerp en verseker rustige verblyf buite die stadsgedruis.
Daar is 'n plaasstalletjie en 'n bakkery op die perseel wat vars plaasprodukte verkoop, insluitend melk, jogurt en kaas, en die bakkery verkoop tuisgebak, vars vrugte en groente en tuisgemaakte roomys. Die restaurant bedien koffie en koek.
Nature's Valley is net 'n entjie se ry ver en bied pragtige strande en staproetes. Die area is ideaal vir buitemuurse aktiwiteite soos voëlkyk en om die nabygeleë Tsitsikamma Nasionale Park te verken. Nature's Way is die perfekte basis vanwaar gaste die streek se natuurskoon en besienswaardighede kan ontdek.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Anne Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 40
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Off the R102, Portion 2 of Farm The Crags, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
- Gaste dink Nature's Way Camping het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R102, Portion 2 of Farm The Crags, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang