Successfully reported

Nautica 209

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Etienne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasties. Plek vir my skoonmense bespreek. Hulle het lekker gebly. Mooi uitsig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anniek
Nautica 209
Goeie dag Etienne. Ek vertrou dat dit goed gaan. Baie dankie vir die goeie resensie. Beste groete. Anniek

Herman L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Excellent stay, brilliant vacation location. A beautiful place to stay, with a sea view from the bedroom and living room. The host was superb! Always helpful and accommodating. Will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anniek
Nautica 209
Goeie middag Herman Ek is bly dat jou familie hulle verblyf geniet het. Baie dankie vir die mooi resensie, ek waardeer dit. Alles van die beste. Groete Anniek

Johann M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Sal graag weer daar wil bly. Heerlik gebly, alles was skoon en netjies. Vriendelike, hulpvaardige eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anniek
Nautica 209
Beste Johan, baie dankie vir die mooi resensie. Ek waardeer dit opreg. Ek is baie bly dat julle dit by Nautica 209 geniet het. Hoop om julle weer te huisves. Beste wense.

Amanda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie aangenaam. Skoon en netjies - alles wat nodig is, is in die woonstel - sal definitief weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anniek
Nautica 209
Beste Amanda. Ek hoop dit gaan goed. Baie dankie vir die mooi resensie. Ek is bly om te hoor dat julle baie lekker gebly het. Ons sal julle graag weer as gaste wil ontvang. Alles wat mooi is vir die toekoms. Groete.

Yolande A
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Baie lekker gebly. Sal dit beslis aanbeveel. Baie lekker gebly en sal dit beslis aanbeveel. Eenheid het alles wat 'n mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anniek
Nautica 209
Beste Yolande. Baie dankie vir die mooi resensie. Ek is baie bly om te hoor dat julle dit geniet het om in Nautica 209 tuis te gaan. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon huisves. Hoop om julle in die toekoms weer as gaste te kan hê. Alles van die beste vir die toekoms. Groete Anniek

Mechiel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Die verblyf was baie aangenaam. Die woonstel is goed toegerus, is gerieflik geleë en het 'n mooi see uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Arnold M
Lang verblyf
4.2
Apr 2025

Netjiese en veilige verblyf. Die eenheid was netjies en gemaklik om by uit te kom. Ook naby genoeg om af te stap na die strand. Parkering was ook veilig en gerieflik.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anniek
Nautica 209
Goeie dag Arnold. Ek is bly om te hoor dat jy die woonstel netjies gevind het en maklik af kon stap na die strand toe. Dankie dat jy in Nautica 209 tuis gegaan het en belangstel om weer daar tuis te gaan. Groete. Anniek

Marga H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Goeie ligging, netjies, ideaal. Baie dankie. Ons het vreeslik lekker gebly! Sal definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anniek
Nautica 209
Beste Marga Ek hoop dat dit goed gaan. Baie dankie vir jou goeie resensie. Ek waardeer dit opreg. Ek is baie bly dat julle julle verblyf geniet het. Dit was 'n plesier om julle as gaste te kon hê en vertrou dat julle weer van Nautica 209 gebruik sal maak. Alles van die beste vir 2025. Vriendelike groete Anniek

Casper V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

All in order and enjoyed our holiday at Nautica. Dankie. Ons het ons vakansie by Nautica geniet en het die woonstel in orde gevind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anniek
Nautica 209
Beste Casper Ek vertrou dat dit goed gaan. Ek is bly om te hoor dat julle julle vakansie geniet het. Baie dankie vir die goeie resensie. Dit was 'n plesier om julle as gaste te kon huisves. Alles van die beste. Groete Anniek

Andre P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Baie oulike woonstel, goed geleë. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anniek
Nautica 209
Beste André Dit was 'n plesier om jou as 'n gas te kon hê. Baie dankie vir die goeie resensie. Hoop dat jy in die toekoms weer by Nautica 209 sal tuisgaan. Beste wense. Groete Anniek

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anniek Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R820
R 820 R 738
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R820
R 820 R 738
per nag (plek vir 4)
Vanaf R820
R 820 R 738
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Victoria Street, Nautica, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4f8199e3f535194f302fc6609d05c79dad0aad23952ee5e67fa8c154cd8066a36be905087309faacbfdf4cef6ecf78aad4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R820 nouVanaf R738 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 35 Victoria Street Nautica 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.121783925993 18.83235223864

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang