Nautica 209
Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Victoria Street, Nautica, Strand, 7140, Wes-Kaap
-
Vanaf
R820R738 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Nautica 209 is 'n moderne selfsorgwoonstel met see-uitsig op die tweede verdieping van die Nautica-gebou in Strand. Dit is ongeveer 200 meter van die strand af, wat dit 'n ideale opsie vir 'n gesin maak.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, wasmasjien, broodrooster en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die aangrensende leefarea het 'n eetkamertafel vir 2, en die sitkamer het gemaklike rusbanke. Ander geriewe sluit in 'n slim-TV, WiFi en 'n gemeenskaplike braai-area. Daar is veilige toegangsbeheer met CCTV en 'n hysbak, sowel as onderdakparkering vir 1 voertuig. Daarbenewens het gaste toegang tot 'n hysbak in die gebou.
Vars vis word daagliks by die promenade verkoop en daar is 'n verskeidenheid wynplase in die omgewing wat gaste kan besoek.
Die eiendom is ongeveer 4 km vanaf die gholfbaan geleë. Nautica is ook binne loopafstand van restaurante en winkels en 'n kort 6 km-rit na Somerset Mall. Nautica is ook 35 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anniek Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 35 Victoria Street, Nautica, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Nautica 209 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Victoria Street, Nautica, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang