Successfully reported

Nautica 207

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Juliet D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

The place is above expectations well done. Fantastic! Wow, the host had great communication between us, and we had an awesome stay and will definitely come again. Keep up your standards, and God will do the rest. Thanks for Nautica 207.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mathilda
Nautica 207
Thanks a million, Juliet! I meant every word when I said that you will always be more than welcome. Trust to see you soon!

Sabine L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Mooi, goed geleë en net 'n plesier om tyd te kon spandeer in hierdie eenheid. Baie lekker gebly en dit was baie ontspannend a.g.v. die eenheid wat letterlik alles bied wat jy mag benodig. Ligging is fantasties met 'n see uitsig en naby winkels en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mathilda
Nautica 207
Baie dankie. Hoop om sommer gou weer van jou te hoor.

Arno F
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Exceptional. Very pleasant and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mathilda
Nautica 207
Baie dankie... hoop om gou weer van jou te hoor.

Megan W
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2025

Very nice. It felt like home, very clean and no problems whatsoever.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mathilda
Nautica 207
Dankie vir die resensie, maar kan nie verstaan hoekom jy die ligging van die eenheid so lae telling gegee het. Dit is baie sentraal van alles. Maar weereens baie dankie en glo julle het die verblyf baie geniet.

Priscilla N
Lang verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2025

Ongelooflik baie lekker gebly. Baie mooi, netjies, moderne woonstel. Mooiste uitsig. Perfek vir gesin vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Mrt 2025

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Amazing, lovely, sublime. The stay was amazing. The place was clean and images were true to our experience. Hosts are very friendly and willing to assist in every possible way to ensure a good stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mathilda
Nautica 207
Thanks for the review, Jacques. Trust I will be hearing from you in the near future.

Gerhard B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Ongelooflik, veilig. Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n ongelooflike plek en ons gaan vir seker weer volgende jaar na Nautica 207.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mathilda
Nautica 207
Baie dankie. So bly dat jul dit geniet het en julle is absoluut altyd welkom.

Berto P
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Baie goeie waarde vir geld vakansie. Baie lekker gebly, goed ontvang en heeltyd gekommunikeer. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mathilda
Nautica 207
Hi Berto, baie dankie vir die mooi resensie. Ek is bly jul het die vakansie geniet. Hoop om gou weer van julle te hoor.

T M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Jan 2024

Was relaxing. Apart from an issue with the bedding, it was lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Mathilda
Nautica 207
Thamandrie, I'm just glad we could sort the issue with the bedding as this has never happened before. Trust and hope to hear from you again soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mathilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Bakke Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApYBz5JPuXpvFvyjV27YJSeMffNDMsAnfaUHTQM4JIhMTujwPkw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 1 Bakke Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.171837142923 22.123036480951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang