Successfully reported
+15

Nautica 501

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Bakke Street, Nautica 501, Die Bakke, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Nautica 501 is in Die Bakke, Mosselbaai, 'n selfsorgwoonstel vir tot 4 mense en kyk uit oor die see.

Die woonstel is op die vyfde verdieping geleë en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en maak oop op 'n balkon en het see-uitsigte. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers het en suite-badkamers. Gaste moet asseblief hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n stoof, 'n oond, asook tee- en koffiemaakgeriewe en etes kan by die ontbytkroeg geniet word.

Die sitkamer is toegerus met 'n TV met DStv en maak oop op die balkon. 'n Gasbraai is beskikbaar vir gebruik, en let asseblief daarop dat rook nie in die woonstel toegelaat word nie.

Die kompleks het 'n hysbak, 24 uur-sekuriteit, en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad. Onderdakparkeerplek is beskikbaar vir gaste om te gebruik. Troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.

Mosselbaai bied verskeie doendinge wat wissel van visvang, branderplankry, sonsondergangvaarte, 4x4, bergfietsry, voetslaan- en staproetes, valskermspring, inkopies en meer. Die area bied 'n verskeidenheid besienswaardighede soos die Garden Route Casino, die Cape St Blaise-vuurtoring, die Bartholomeu Dias Maritieme Museum.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Madeleine V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend, alom is Nautica 'n baie netjies goed bestuurde gebou. Baie luuks, pragtige uitsig.
Apr 2025
Rachel V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasmagoriese lekker plek. Wat 'n uitsig! Vanaf die kamer en sitkamer. Love die plekkie. Ek sal beslis weer daarheen gaan. Skoon, netjies en baie vr...
Sien meer
Feb 2025
Samantha M
Gesin met tieners
5.0
Having breakfast with a scenery from our balcony was to die for. Elegant design, combined with its top-notch amenities, made for a trul...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Haylene S
Saam met lewensmaat
4.8
Baie gerieflik ingerig. Woonstel baie netjies en het alles wat jy sou nodig hê. Sal beslis terugkeer.
Aug 2025
Suna V
Saam met lewensmaat
4.8
Beautiful, fully equipped apartment with an amazing view. The apartment is fully equipped with everything you need and is close to all ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Estrellita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 1 Bakke Street, Nautica 501, Die Bakke, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nautica 501 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Bakke Street, Nautica 501, Die Bakke, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55d997f5e31b8fc799099b252ef406472e5ccb99e2400b649a040cb42fc626ff6141673b8987cc0c3a185e2456eca60d598f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 36 5 1 5 1 Bakke Street Nautica 501 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.1717395 22.1226922

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang