Successfully reported

Nautica 201

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Raymond L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Will go all the time. Was nice, will go next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Nautica 201
Bly julle het die verblyf geniet.

Norman C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Fantasties. Lekker gebly. Asemrowende seeuitsig. Woonstel het alles wat jy nodig het om verblyf maklik te maak. Voel veilig en die omgewing is rustig. Sal graag weer wil terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Skoon, mooi eenheid. Geen gesukkel nie, alles was reg met ons aankoms. Alles was bo ons verwagting, beveel hierdie verblyf sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Ontspannend. Eenheid was skoon en baie mooi uitsig oor die see. Sal beslis weer boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Nautica 201
Baie dankie, Bly julle het julle verblyf geniet. Julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier.

Amanda E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Verblyf en seeuitsig was awesome. Verblyf, sekuriteit en uitsig uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

As jy wil ontspan is die die plek. Alles wat jy nodig het om jou verblyf te geniet en die uitsig is no 1.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jose B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Enjoyable. The location of the venue is really convenient and everything is very accessible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Onbeskryflik mooi, netjies en waarde vir geld. Nautica 201 was fantasties! Modern, netjies, skoon, sentraal geleë, met die mooiste see-uitsig! Ons host was wonderlik en vinnig met terugvoer. Ons het so lekker gebly, ons wou nie huis toe gaan nie. Ons sal beslis weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roderick L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

We stayed for 4 nights. It was great, very comfortable and with breathtaking views. The inverter and WiFi was a winner, as we had up to stage 6 load shedding. Many other extras made our stay very comfortable with less expenses.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Nautica 201
Dear Roderick, I appreciate you taking the time to leave a review, and I'm happy to hear you enjoyed your stay. Thank you for your support. Judy

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Walvis Street, De Bakke, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94d07beb092abd678414c7f71583920a6e6e16d4653d607147e59f3b078c67edc3569b2d837c6327239793912a2b5eb73c28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 Walvis Street De Bakke 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -34.171225703978 22.122902870178

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang