Successfully reported

Nautilus

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Alta K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2024

Ons het baie lekker gekuier, 'n pragtige tuis om in te bly. Baie dankie, ons het baie lekker gebly in Nautilus en kan dit met graagte aanbeveel. Al wat nie volgens die advertensie was nie, was dat die swembad nie verhit was nie, maar almal wat wou swem, het dit gedoen. Net jammer daar is nie 'n mikrogolfoond in die huis nie. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Corné Geverifieer

Eiendomme 52

Resensies 46

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 7 995
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 995
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 7 995
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 308 10th Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4f26d6a740ded65b872fb21b578fa22f8580701c243dfc85bf798cd3f8c3b398e87fc3462c1257dd7357e80edcb411d3346?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 995 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 308 10th Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.4144378 19.2972551

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang