Successfully reported
+53

Nautilus Beach House & Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Main Road, Still Bay East, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Nautilus Beach House & Cottage bied selfsorgvakansieverblyf in Stilbaai-Oos en is die ideale keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n gerieflike basis sodat hulle hul vakansie met 'n bykomende gerief kan geniet.

Albei hierdie eenhede is op dieselfde eiendom geleë en albei het privaat ingange. Die eenhede beskik oor gemaklike beddens, linne en handdoeke, privaat badkamers, toegeruste kombuise en knus leefareas. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n gedeelde omheinde tuin met 'n braai-area en daar is ook gedeelde parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is ongeveer 280 m van Lappiesbaai se openbare strand af en is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 26 Main Road, Still Bay East, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nautilus Beach House & Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Main Road, Still Bay East, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d0c2c57ca70151fdfc545f7d21beff53493a81ec03ebec48f055aae4779c5bb6aafaab8271591ec799489d6a91201cd03bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 26 Main Road Still Bay East 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.37195287407 21.42651299164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang